We can't wait to spoil you!


Caritas Werfbederf is exactly that - a place to find your soul in the silence of a farm in the heart of the Eastern Free State. A Place to indulge with every attention, in the comfort, kindness and beauty, so lush fully created in every detail of our surroundings. This homestead provides its guests with accommodation options ranging from Caravan Stands to Self-Catering Budget Accommodation to Pet-Friendly Deluxe Units. Each of these accommodation types has a stocked braai area available, surrounded by peaceful and breath-taking views, with Breakfast & Dinner as optional extras.

Situated 48 kilometres from Maseru, 23 kilometres from Ladybrand, 123 kilometres from Bloemfontein, and 421 kilometres from Johannesburg, Caritas Werfbederf also fully caters for Weddings & Functions. Say your "I DO's" in the serenity of our rustic and historic Adoramus - meaning A PLACE OF WORSHIP, and let Elize and her team create your magical, unique and unforgettable day.


Ons kan nie wag om jou te bederf nie!


Caritas Werfbederf is presies dit - 'n plek om jou siel te vind in die stilte van 'n plaas in die hart van die Oos-Vrystaat. 'n Plek om jouself te geniet met die aandag op die gemak, vriendelikheid en skoonheid, so welig geskep in elke detail van ons omgewing. Die opstal bied sy gaste met akkommodasie opsies wat wissel van selfsorg woonwastaanplekke, Bekostigbare Akkommodasie, asook Troeteldier vriendelike Deluxe Eenhede. Elkeen van hierdie tipes akkommodasie het 'n toegeruste braaiplek beskikbaar, omring deur rustige en asemrowende uitsigte, met ontbyt & aandete as opsionele ekstras.

48 kilometer vanaf Maseru,23 kilometer vanaf Ladybrand, 123 kilometer vanaf Bloemfontein, en 421 kilometer vanaf Johannesburg, is Caritas Werfbederf ook ten volle ingerig vir Troues & Funksies. Jou spesiale dag moet onvergeetlik wees vir al die regte redes - laat Elize en haar span jou magiese dag skep, in die rustigheid van die platteland.

Ons historiese Adoramus - wat 'n plek van aanbidding beteken, is die hartklop van Caritas Werfbederf. Nie net is dit 'n pragtige kerkie perfek vir troues, met net die regte mengsel van "ristieke chic" nie, maar sy deure staan ook elke dag oop vir verby gangers opsoek na 'n plek om stil te word. Die trou en funksie venue kan gemaklik tot en met 130 gaste hanteer, en het ook 'n kontant kroeg met 'n twist beskikbaar.

Caritas Werfbederf is tans in die prosses om 'n padstal te bou, wat daagliks oop gaan wees vir verby gangers om na al die delikisie te kom loer, asook te kom aansit vir heerlike maaltye. Ons beoog om oop te wees teen begin Maart.


ONS KAN NIE WAG OM JOU TE BEDERF NIE!

Make your reservation right now with the best price

Book Now